Denise & Nico se troue
Wat 'n ongelooflike Rustenburg troue saam met Denise en Nico.
'n Klein intieme troue met soveel passie vir mekaar en hulle klein dogtertjie. Ons was geseënd om deel van julle dag te kon wees.
Dankie dat julle Snowflake Photography deel van julle spesiale dag gemaak het
Volg ons hier op Facebook en Instagram
xxx
17 views0 comments