© 2017 by Snowflake Photography.

do you like what you see?

​karla@snowflakephotography.co.za  •  082 718 4636 • Johanneburg, South Africa

pages

FOLLOW US

  • Snowflake Photography Facebook
  • Snowflake Photography Instagram

© 2019 by Snowflake Photography.

Zandri & Liam


WOW.

Hierdie twee...daar is nie woorde nie. Julle is STUNNING mense en dit as vir my so plesierig om saam met julle te werk vir julle foto sessie. Liam is oppad matriekafskeid toe met sy pragtige meisie, Zandri. Hulle is so oulik saam, so baie liefde vir mekaar.

Zandri het 'n pratige rok gedra met die mooiste handewerk van kraaletjies op en Liam se pak wat iets uit 'n ander wêreld. Hulle lyk soos twee modelle op die rooi tapyt van die Oscar's!

Geniet elke oomblik saam, julle is pragtige mense. Binne en buite.














To book your session with Snowflake Photography:

hello@snowflakephotography.co.za

Karla: 082 718 4636

Want to know more about me and my business?


You can read up more here - I hope to meet you soon :)

Also follow us on social media and stay updates on our specials and competitions :D

Facebook: www.facebook.com/snowflakephotography1

Instagram: @snowflake_photography_sa

Thank you for visiting my blog!

Love Karla

#formaldance #matricfarewell #photosession #snowflakephotography